UIT
Die S.A. Ensemble is deur Mnr. Sekgwari Donald Moropa gestig, ter ere van die uitsonderlike bydrae van maestro en koorleier Mnr. Vumile Nomanyama by die Vaal Universiteitskoor. Mnr. Vumile Nomanyama het die studente geïdentifiseer en gemotiveer sedert 2006 en doen dit tans ook. In 2015/16, het die S.A Ensmble onder leiding van Mnr. Sekgwari Donald Moropa buite die Vaalstreek begin deelneem en hy het 6 voormalige studentelede van die VUT-koor se lidmaatskap verleng. Hulle is Mnr. Michael Lucas Makgai, Mnr. Lebohang Lenyanyabedi, Me. Refiloe Lekoloane, Me. Tebogo Lekoloane en Me. Hindah Mohlatlole.As nagraadse studentehet hulle nuwe loopbaangeleenthede gekry en so kon die S.A. Ensemble nie die verwagte uitkomstes bereknie. Die stigter, Mnr. Sekgwari Donald Moropa, het voortgegaan om nuwe talent (naamlik Mnr. Kabelo Lekgau) te identifiseer wat op 31 Mei 2017 by hom aangesluit het. In Desember 2018 het nog ‘n talentvolle persoon genaamd Gift by hom aangesluit, maar Gift moes ook vertrek as gevolg van ander verpligtinge