UIT
Ek sing al sedertek6 jaar oud is en het by die Marinda Hunter Musiekskool in die Paarlsangles geneem. Dit is waar my loopbaan as sangeres begin het en ek het toe ook begin deelneem aan talle kompetisies eneistedfodds. ‘n Besondere hoogtepunt in my hoërskooljare was toe ek in 2015vir die vroulike hoofrol in die sangspel “Grease” gekies is. In 2016 het ek aan Solis for Christus deelgeneem en ‘n tweede plek behaal. In 2018 was ek in die top 24 van Die Kontrak,wat ook uitgesaai is.In 2018 het ek by die “band” Rooksein aangesluit en ek tree tans weekliks saam met Rooksein op. My passie is om te sing en op te tree