© Spoegwolf (PTY) LTD 2017 
Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
Kry Hartaanval op iTunes:
https://itunes.apple.com/za/album/hartaanval-single/id1215420359
Cinematography deur Hugo Brand.
Afgeneem in Aandklas Stellenbosch, 15 Feb 2017
Editing deur Chris von Wielligh
Hartaanval:
Song en Lirieke deur Danie du Toit
Verwerking deur Spoegwolf
Vervaardig deur Chris von Wielligh en Jürgen von Wechmar
Mix deur Jürgen von Wechmar
Lirieke:
Hartaanval,
hoor my val
volg my hier
 
Op die see se wal 
vat weer aan my arm 
maak dit hier 
 
Is dit tydelik,
of uiteindelik? 
maak dit hier 
 
Nou, my donker toring
nou
Spoegwolf is:
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Albert van der Merwe
Moskou du Toit
DIE DONKER TORING - 30 JUNIE 2017