web uni tv guide
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

Kwêla Feite en Geite - Week 6

Video26 Oktober

Hier is week 6 se finaliste vir die #Kwêla Feite en Geite 2025 kompetisie! Kykers kan tot Vrydagmiddag 12:00 vir hul gunsteling stem. SMS slegs die sleutelwoord van jou gunsteling video na 33157. R1.50 per SMS. Die finale rondte is oor twee weke. Daar is kykerspryse van Tarzan Shoes op die spel en die algehele wenner kry ’n Conqueror Compact kampeerwa.