web uni tv guide
Suidooster S9 Oct 2023 Slim BB
web uni tv guide

Suidooster

145Drama13

Winslyn: Internasionaal – Fourex, Oliver du Toit

Video20 Julie

Twee Suid-Afrikaners, Oliver du Toit en Jeff Paterson, is besig om die wêreld van buitelandse valuta wisseling op sy rug te draai met die Fourex masjien. Oliver sluit via Skype by ons aan om ons meer te vertel. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!