web uni tv guide
Poena Slim
web uni tv guide

Poena

144KomediePG13 SL

Die groter prentjie – Getroud met Rugby

Video09 Junie

Ons het bietjie by Johan Scholtz gaan kuier, wat die rol van Schalk Brand vertolk in Getroud met rugby en hy het ons meer vertel van die loopbaan-verandering waardeur Schalk op die oomblik gaan.