Wanneer die liggame van ses kinders in die afgeleë woude van Donkerbos gevind word, moet ’n speurder haar donker verlede en die wantrou van haar gemeenskap oorkom om die moordenaar vas te trek, voor nóg ’n kind verdwyn.
Fluisteringe in die bos:
“’n Plek waar niks meer kan gebeur nie.”
– Braam