Playlist Videos
Video
Verkeerde rigting - Wie Word ’n Miljoenêr
Wanneer die ironie jou onverwags vang.
Video
Waar kom jy aan dit? - Wie Word ’n Miljoenêr
Rian vra vir Verlaine uit oor sy vreemde naam.
Video
Hoekom die eend? - Wie Word ’n Miljoenêr
Rian is stomgeslaan deur Lynwill se redenasie tegnieke.
Video
Die mes in my rug - Wie Word ’n Miljoenêr
Wanneer jy nie jou niggie of Rian se advies volg nie, maar nogsteeds ’n lekker klomp geld wen.
Video
Pappa is jy seker? - Wie word 'n Miljoener
Zetske van Pletzen roep haar pa in vir 'n moeilike vraag oor Pandora, maar nie hy of Rian kan hulle help nie.
Video
Mona Lisa – Wie word 'n miljoenêr?
Marina Zietsman sit in die vuurwarm stoel met 'n tameletjie: Gaan haar instink reg wees?
Video
“Ons bloos” – Wie word 'n miljoenêr?
Die antwoord op ’n vraag oor Charles Darwin was ’n moeilike ene vir Jeanine Thom. Ons kyk terug na wat haar antwoord was.
Video
Voorbereiding – Wie word 'n miljoenêr?
Kry ’n blik van hoe dinge agter die skerms lyk op Wie word 'n miljoenêr se tweede seisoen. Rian deel ook mee hoe hy voorbereid vir die ’show’.
Video
'Ons is in dieselfde bootjie' – Wie word 'n miljoenêr?
Die aanbieder Rian van Heerden word vir die eerste keer gevra om te help met 'n vraag op Wie word 'n miljoenêr. Gaan hy die deelnemer, Jaydon, kan help met die regte antwoord?
Video
Gewilde vasvraprogram is terug – Wie Word 'n Miljoenêr
Die tweede seisoen van Wie word 'n miljoener keer terug na kykNET op Woensdag 25 Januarie 2023.
Video
Skryf in! – Wie word ’n miljoenêr?
Hier is jou geleentheid om in te skryf vir die 2de seisoen van die treffer-reeks, Wie word ’n miljoenêr?
Video
Ons sien mekaar hopelik weer – Wie word ‘n miljoenêr?
Rian van Heerden hoop daar is binnekort weer ‘n tweede seisoen van Wie word ‘n miljoenêr op die kassie, maar hy het ook terug gekyk na van die grootste #WieWordnMiljoener-oomblikke tydens die eerste seisoen se 26 episodes.
Video
Dit het duidelik geword – Wie word ‘n miljoenêr?
Martin moes wel die gehoor vra vir ‘n bietjie hulp met dié vraag, maar het toe tog op die uiteinde die regte antwoord gekies!
Video
Jy is korrek! – Wie word ‘n miljoenêr?
Het jy geweet dat ‘Yahoo!’ dié naam uit die bekende boek, ‘Gulliver’s Travels’ gekry het?
Video
‘Natuurlik is hy reg’ – Wie word ’n miljoenêr?
Daan het met behulp van sy vriend wat self op #WieWordnMiljoener was R65 000 gewen!
Video
‘Ek is klaar’ – Wie word ’n miljoenêr?
Hester het nie een van dié flieks geken nie en het besluit om haar R25 000 te vat eerder as om ’n kans te waag.
Video
‘Hierdie is jou sport’ – Wie word ’n miljoenêr?
Lourens se tyd in die Vuurwarm Stoel gaan moet wag tot volgende week!
Video
‘My gut’ – Wie word ’n miljoenêr?
Lizelle gaan huis toe met R25 000, maar dit kon meer wees as sy haar na haar ‘gut’ geluister het!
Video
‘n Spesmaas – Wie word ‘n miljoenêr?
Trevor se vriend het gelukkig geweet aan hoeveel provinsies die Noord-Kaap grens!
Video
Nog ‘n hulplyn – Wie word ‘n miljoenêr?
Thys moes twee hulplyne gebruik om dié vraag korrek te beantwoord!
Video
Ons was nog nooit hier nie – Wie word 'n miljoenêr?
Theunis Strydom is die eerste deelbenemer om tot by die R500 000 -merk te klim, en besluit om op die R1 miljoen -vraag liewer 'n berekende risiko te neem en weg te stap.
Video
Bel ’n pel – Wie word ‘n miljoenêr?
Jané se ’bel ‘n pel’ was nie seker oor hierdie antwoord nie, en het besluit om nog ’n hulplyn te gebruik op die vraag.
Video
Khaleesi – Wie word ‘n miljoenêr?
Reinard het besluit om sy ’bel ‘n pel’ se kennis in te span vir hierdie vermaak-vraag, en gelukkig het sy pel al Game of Thrones gekyk.
Video
Hestrie Cloete – Wie word ‘n miljoenêr?
Gelukkig kon Oom Riel vir Suzaan help om klarigheid te kry oor dié antwoord!
Wys nog
24 van 65