Playlist Videos
Video
Hoof Temalied - Skemergrond
Dis die musiek wat jy hoor elke keer as jy Skemergrond aansit – 'n lied wat perfek vasvang wat die storie so besonders maak. Skakel in van Maandae tot Donderdae om 19:30 op kyknet&kie, kanaal 145.
Video
Daar's 'n Hoopvolle Pad – Skemergrond
Die pad blaas ook soms nuwe energie in. Maak seker jy skakel in van Maandae tot Donderdae om 19:30 op kyknet&kie, kanaal 145.
Video
Daar's 'n Hartseer Pad – Skemergrond
Daar is altyd hoop, al voel die kans klein. Skakel in van Maandae tot Donderdae om 19:30 op kyknet&kie, kanaal 145.