Amptelike lokprent: Dikker As WaterDikker as water vertel die verhaal van ’n jong vrou wat verlief raak op ’n sjarmante man uit ’n konserwatiewe familie. Dikker as water begin op Dinsdag 14 Oktober om 20:00 op kykNET&kie en sal weekliks van Maandae tot Donderdae uitgesaai word.