Die Byl
144
Drama
16VL
Welkom
Nuus
Video
Karakters
Playlist Videos
Video
Voorskou: 6 - 10 April 2026 – Suidooster
Riaan word uitgevang en daar is konflik tussen die kerk en ’n groep motorfietsryers.
Video
Voorskou: 6 - 10 April 2026 – Suidooster
Riaan word uitgevang en daar is konflik tussen die kerk en ’n groep motorfietsryers.
Video
Voorskou: 6 - 10 April 2026 – Binnelanders
Nicolette ervaar vreemde simptome en LJ is terug in Pretoria.
Video
Voorskou: 6 - 10 April 2026 – Binnelanders
Nicolette ervaar vreemde simptome en LJ is terug in Pretoria.
Video
“Dis huge” – Suidooster
Frankie weet nog nie die volle waarheid nie.
Video
“Dis huge” – Suidooster
Frankie weet nog nie die volle waarheid nie.
Video
Voorskou: 6 - 9 April 2026 – Diepe waters
Danie vind uit van Marco se geheim en Nella konfronteer vir Zelda.
Video
“Die volle waarheid” – Diepe waters
Nella en Abel verduidelik hoekom hulle Frans se geld gevat het, maar die skade is gedoen.
Video
“Die volle waarheid” – Diepe waters
Nella en Abel verduidelik hoekom hulle Frans se geld gevat het, maar die skade is gedoen.
Video
“Jy’s regtig hier” – Binnelanders
Hannah is veilig!
Video
Welkom by die huis! – Een keer om die son
Elijah se "kidney pie" is uiteindelik by die huis!
Video
Joshua – Een keer om die son
Wil die heelal iets vir jou sê, Amé?
Video
Ligter – Een keer om die son
Dit is makliker om die moeilike dele van die lewe te "face" as daar mense is om saam met jou te dra ...
Video
Skakel in: 31 Maart 2026 – Een keer om die son
Daar gebeur baie in November met die Van Wyks: Amé moet besluite neem oor haar toekoms. Markus deel meer met sy familie oor sy gevoelens en geestesgesondheid. Ruan en Erica is onseker oor hul verhouding se toekoms en Leandri kry haar nieroorplanting.
Video
“My sister” – Die kantoor
Kayle en Janice se verhouding is verby na dié misverstand.
Video
“My sister” – Die kantoor
Kayle en Janice se verhouding is verby na dié misverstand.
Video
Voorskou: 30 Maart – 3 April 2026 – Suidooster
Susan en Elana wil ’n drastiese besluit neem en Wade stamp koppe met Angie.
Video
Voorskou: 30 Maart – 3 April 2026 – Suidooster
Susan en Elana wil ’n drastiese besluit neem en Wade stamp koppe met Angie.
Video
Voorskou: 30 Maart - 3 April 2026 – Binnelanders
Hoekom wil Tracy 'n afspraak by dokter Butler maak?
Video
Voorskou: 30 Maart - 3 April 2026 – Binnelanders
Hoekom wil Tracy 'n afspraak by dokter Butler maak?
Video
Speel jou "game" – Binnelanders
Ons het Petro nog nooit so kwaad gesien nie ...
Video
Voorskou: 30 Maart– 2 April 2026 – Skemergrond
#Skemergrond: Wanneer die hede by jou opvang. Maak seker jy skakel in van Maandae tot Donderdae om 19:30 op #kykNETkie, kanaal 145. Bly 'connected' en stroom dié show op #DStvStream.
Video
Voorskou: 30 Maart – 2 April 2026 – Diepe waters
Zelda vertel vir Frans die waarheid en Jacques ontvang ontstellende nuus.
Video
Voorskou: 30 Maart – 2 April 2026 – Diepe waters
Zelda vertel vir Frans die waarheid en Jacques ontvang ontstellende nuus.
Wys nog
24 van 10024