Blikkiesvis en 'n pizza-oond kom tot die redding. Vir een span is die seekos-bord van sjef Reuben Riffel die uitdaging wat hul bootjie laat sink in die spanningsvolle semi-finale rondte.
#KokkedoorSonSee, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.