Dirk klop by Manny aan met ’n verrassende versoek, terwyl Jessie se onskuldige dade onmin saai. Hazel gaan drasties te werk om tot Junior deur te dring – maar sy woorde sny diep.
Maak seker jy skakel in van Maandae tot Donderdae om 19:30 op kyknet&kie, kanaal 145. Bly 'connected' en stroom dié show op #DStvStream.