kyknet channel logo

Leefstyl in lente – Kassie-Kuiers

Video05 Oktober

Ons kuier in Franschoek by ’n beeldskone huis! Renaldo Schwarp gesels met Hennie en Nicole Bosman oor die nuwe seisoen van Wanderlus en Leon Kluge deel meer oor Die Groenste Vingers se tweede seisoen!