Official Music video for "Op Jou Spoor (Akoesties)" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BPOpJouSpoor
Follow Brendan Peyper op Social Media: 
Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/
Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/
Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper
Director of Photography/Editor – Stephan van Huyssteen
Location – The Hit Factory studio, Pretoria
Hierdie beeldmateriaal was opgeneem tydens die werklike opnameproses van “Op Jou Spoor”.
Op Jou Spoor 
Sê jy’s verlief op my 
Maar dis nou verby 
Die son het klaar gesak 
En die wolke kom sit teen die rand 
Van my geskwesde hart 
 
Hier kom die donderweer 
Ek kan dit nie keer 
Gaan haal jou emmers sement 
En skep water om dit mee te meng 
En vee al my krake toe 
 
Ja ek is op jou spoor op jou spoor 
Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor 
Elke traan wat jy afvee 
Lei my net weer nader aan jou 
 
Ja ek is op jou spoor op jou spoor 
Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor 
Daar’s ‘n plek in my hart  
Spesiaal net vir jou gehou 
Ja ek is op jou spoor 
Ek is op jou spoor 
 
Sal jy jou kop op lig 
My wonde is nog rou 
Sou saam ‘n lewe bou  
Dis waarvoor ek bid vir jou 
Ek bid vir jou 
 
Is daar nog hoop vir my 
Waar gaan ek jou kan kry 
Die skoot het klaar geklap  
En al wat sit is ‘n spoor in die sand 
Hoe het ons hier beland 
 
Ja ek is op jou spoor op jou spoor 
Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor 
Elke traan wat jy afvee  
Lei my net weer nader aan jou 
 
Ja ek is op jou spoor op jou spoor 
Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor 
Daar’s ‘n plek in my hart  
Spesiaal net vir jou gehou 
Ja ek is op jou spoor 
Ek is op jou spoor 
Ja ek is op jou spoor op jou spoor 
Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor 
Elke traan wat jy afvee  
Lei my net weer nader aan jou 
 
Ja ek is op jou spoor op jou spoor 
Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor 
Ek het plek in my hart  
Spesiaal net vir jou gehou 
Ek is op jou spoor
Music video by Brendan Peyper performing Op Jou Spoor (Akoesties). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/SF97bm
#BrendanPeyper #OpJouSpoor #Trompie