"Ek, Hy en Jy" vertel die verhaal van Soefie wat nog altyd haar jonger suster, Katrien, se behoeftes bo haar eie gestel het. Sedert hulle ouers se dood, sestien jaar gelede, dra Soefie die groot verantwoordelikheid om na Katrien om te sien.
S1 | E3
13 Januarie 20:00
'S1/E3'. Nicolaas keer onverwags terug en Soefie en Jakes sukkel om die familiedinamiek te hanteer. Spanning by die jaar...