Official Music video for "Vrystaat Vlaktes" by Reën. 
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/VrystaatVlaktes
Follow Reën op Social Media: 
Facebook - https://www.facebook.com/ReenMusiek
Instagram - https://www.instagram.com/reenmusiek/
Directed by Christian Wolf 
Executive Producer: Murray Lubbe for Sony Music South Africa
Key Grip : Werner Nortje @ Omniworx
Car Rental: Classic Rides
Makeup & Hair: Kayla Botha
Wardrobe Styling: Chantelle Botha
Dress supplied by Febé Fashion
Vrystaat Vlaktes Lyrics:
Skryf ‘n brief en stuur hom na die platteland 
Breek die stilte wat karring aan my binnekant 
Want ons is soekers, swerwers, kies ons eie pad 
Waar hy ophou, eindig, sal ek vir jou wag 
 
Ek het my hart verloor 
Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die 
Vlaktes toor 
En van vreemdelinge hoofkarakters maak 
Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my? 
Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes 
 
Ry tot waar die stad se ligte donker raak 
Sterrestelsels die kind in jou weer wakker maak oh 
Glo in beter tye glo in beter dae 
Saam soek ons die antwoord op mekaar se vrae 
Ek het my hart verloor 
Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die 
Vlaktes toor 
En van vreemdelinge hoofkarakters maak 
Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my? 
Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes 
Lê jy wakker in die nagte wanneer die verlange jou kom pla? 
Klou vas aan die gedagte so duidelik soos daglig, ek wil jou vra 
Wil jy jou hart verloor langs ‘n stofpad in die Vrystaat? 
Waar die vlaktes toor en van vreemdelinge hoofkarakters maak 
Sal jy, verder skryf aan hierdie storie saam met my? 
Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes 
Oh whoa oh ho  
Oh whoa oh ho
Music video by Reën performing Vrystaat Vlaktes. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/pA7fVx
#Reen #VrystaatVlaktes