Lyric Video for "Swipe Regs" by Eloff. 
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/SwipeRegs
Follow Eloff on Social Media: 
Facebook - https://www.facebook.com/eloffmusiek
Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/
Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/
Official Lyric Video created by Nick Jordaan
Swipe Regs - Lirieke
Rooi Billabong bikini aan  
Sy’s mooier as die nooi aan die regterkant 
Maar die foto pixelate 
Ek wonder is dit fake? 
Flip bra, ek moet mooi besluit 
21 en sy het ‘n Pug of twee 
Maar ek sal vir haar ‘n Cocker Spaniel gee 
Sy lyk of sy kan dans 
Soen sy in Afrikaans? 
My vingers, my vingers beginne sweet 
Soos my duim, duim, duim oor die skerm vee 
Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee 
So kom dat ek jou iets van my leer 
SWIPE LINKS 
Vir ‘n mansion en ‘n blink BMW  
En die leë beloftes wat hy gaan gee 
SWIPE REGS 
Vir die doodgewone Polo ou 
Ek’s by die beach bum bar babe  
Kom gou-gou 
SWIPE LINKS 
Vir die ballie wat jou try verlei 
Wat ‘n jong trophy wife wil kry 
Soek jy? 
Iemand wat jou kan verlei 
SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry 
Volgende in lyn, kom van Bloemfontein 
Sy’t ‘n bakkie, dra geen hakkies, sy’s die girl vir my 
Biltong is haar ding, sy’s altyd in die gym 
Flip bra, sjoe bra 
Dis a match! Sy’s ‘n catch, ek like daai “ping”-geluid 
My lyn in die water, sy’t die aas gebyt 
Sy soen in Afrikaans, daai lyfie sal kan dans 
My vingers, my vingers beginne sweet 
Soos daai ski-ski pants oor die skerm beweeg 
Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee 
So kom dat ek jou iets van my leer 
SWIPE LINKS 
Vir ‘n mansion en ‘n blink BMW  
En die leë beloftes wat hy gaan gee 
SWIPE REGS 
Vir die doodgewone Polo ou 
Ek’s by die beach bum bar babe  
Kom gou-gou 
SWIPE LINKS 
Vir die ballie wat jou try verlei 
Wat ‘n jong trophy wife wil kry 
Soek jy? 
Iemand wat jou kan verlei 
SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry 
Kaalvoet 
Seesand somer 
Seesand somer saam my 
Kaalvoet 
Seesand somer 
‘n Seesand somervry 
Swipe regs vir my
My vingers, my vingers beginne sweet 
Soos ek my duim, duim, duim oor die skerm vee 
Ek weet jy wonder, jy wonder wat kan gebeur 
So kom dat ek jou iets van my leer 
SWIPE LINKS 
Vir ‘n mansion en ‘n blink BMW  
En die leë beloftes wat hy gaan gee 
SWIPE REGS 
Vir die doodgewone Polo ou 
Ek’s by die beach bum bar babe  
Kom gou-gou 
SWIPE LINKS 
Vir die ballie wat jou try verlei 
Wat ‘n jong trophy wife wil kry 
Soek jy? 
Iemand wat jou kan verlei 
SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry
Lyric Video by Eloff performing Swipe Regs. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
http://vevo.ly/DZXf19
#Eloff, #SwipeRegs @Hittegolf #Witblits #JohnnieBlou