Op My Eish!
144
Realiteit
PG13
Welkom
Playlist Videos
Video
Wat dink die dames van Ruan? - Op My Eish!
Die media kom vra al die moeilike vrae vandag! #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Die Media kom kuier - Op My Eish!
Die joernaliste staan reg by 'n pragtige ontbyt in die bosveld waar hulle vir Ruan en die dames laat sweet. #OpMyEish!, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Twister met 'n Twist - Op My Eish!
Ruan het gedink hierdie gaan maklik wees, maar toe nou nie! #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Twister en 30 Seconds - Op My Eish!
'n Langverwagte soen word uiteindelik gedeel. #OpMyEish!, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Cindy en water is nie maats nie - Op My Eish!
'n Lekker braai moet altyd begin met 'n lekker lag sessie! #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Braaivleis en uitdagings - Op My Eish!
In 'n Alles-of-Niks-Uitdaging kan een gelukkige dame 'n oornag saam met Ruan in die bos wen. #OpMyEish!, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Op die boot - Op My Eish!
Ruan vra vir die dames of hy oop en eerlik kan wees en hy vertel vir Charlene, Hermi, Cindy en Jenine. #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Iets in haar oë... - Op My Eish!
Rooi vlae en groen vlae kom duidelik na vore tydens 'n 4x4-avontuur. #OpMyEish, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Die dames maak oop - Op My Eish!
Elke dame kon baat vind om te gesels met die lewensafrigter, Liezl Thom. #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Watersports en meer - Op My Eish!
Die dames sien 'n lewensafrigter, en Ruan moet 'n moeilike besluit maak na 'n dag propvol aksie! #OpMyEish!, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Soet of Stout... - Op My Eish!
Dit het alles begin toe Minette vra oor braai... #OpMyEish!l, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Onskuldige waterpret, stoomwarm gesprekke - Op My Eish!
Fluisteringe, uitdagings en vrae wat niemand verwag het nie. #OpMyEish! raak 🔥 hierdie Donderdag om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Die swembadpartytjie - Op My Eish!
Hopelik kan die dames gou om een tafel sit en dié ding uit praat. #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
'n Pool Party - Op my Eish!
Wat skuil agter die glimlaggies en soet woorde? Vanaand vind ons uit by die swembadpartytjie. Skakel in om 20:00 vir #OpMyEish! net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Totsiens, Chantal! - Op My Eish!
Daar was nie eers tyd om Chantal se nuutste briefie te lees nie. Ruan het gesê hy gaan niemand se tyd mors op hierdie reeks nie. #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Die dames moet 'tackle' vir 'n date - Op My Eish!
Tussen touch rugby, trane en 'n romantiese date, word net gesels dalk iets heeltemal meer. #OpMyEish!, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Hoe Voel Ruan - Op My Eish!
JP het gedink dis 'n goeie idee om van die dames te blinddoek, en dan te kyk of hulle die verskil tussen hom en Ruan kan voel. #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Gaan iemand huis toe? - Op My Eish!
Avontuur wag wanneer Ruan 'n paar dames kies vir 'n aktiwiteit wat jou bene kan laat bewe. Vir die ander beteken dit dalk 'n kans om hom nét 'n bietjie meer van naby te leer ken. #OpMyEish! vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Die Top 12 - Op my Eish!
Voor al die drama en verliefdheid, moet ons eers meer oor die meisies uitvind. #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Almal wil 'n date wen!
Boereworsrolletjies en cocktails - hoe gaan die meisies seker maak hulle rolletjies staan uit? #OpMyEish! Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
'n Onverwagte verrassing - Op My Eish!
Die dames arriveer in die Laeveld, die cocktail party bring meer as glans, want almal veg vir Ruan se aandag. #OpMyEish! vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Die Top 11 Dames - Op My Eish!
Hier's die dames wat Ruan Smith gekies het om saam met hom Limpopo toe te gaan! #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
"Wat maak jou gelukkig?" - Op My Eish! - S4
Ruan is reg om rustig te raak - en hy's nie bang om sommer sy broer en wingman, JP op sy plek te sit nie! #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Die begin van 'n avontuur - Op My Eish!
Ruan en JP grawe deur 'n berg inskrywings om sy uiteindelike Top 16 dames te kies. Maar wie kry 'n kans op liefde en wie bly agter terwyl die res Laeveld toe kan gaan? #OpMyEish! vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Wys nog
24 van 28