Die week het die Namibiese Gospel-sensasie, Bobby Richter, kom kuier. Ons eerste Namibiesegas in die ateljee - en ons skop die jaar af met 'n praise en worship soos net ons kan!