Die derde van ses weke se finaliste is hier vir die #Kwêla Feite en Geite 2025! Jy kan tot Vrydagmiddag 12:00 vir jou gunsteling stem. SMS slegs die sleutelwoord van jou gunsteling video na 33157. R1.50 per SMS.
Daar is kykerspryse van Tarzan Shoes op die spel en die algehele wenner kry ’n Conqueror Compact kampeerwa.