kyknet channel logo

In niemand se Shadow – Maak My Famous

Video23 Mei

Een ding is seker –ná Denton Persens aka Shadow se optrede, gaan niemand vergeet om hom te groet nie. Hy dring deur na die top-10 in die rymklets-kategorie.