web uni tv guide
web uni tv guide

Toks & Tjops

144GeselsprogramPG13 L

Hoe voel Bakkies en Jannie oor F1?

Video26 September

Is Jannie en Bakkies meer ingestel op span of individuele spel as dit sou kom by F1? Moenie vanaand in die Toks 'n Tjops losie misloop nie, 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. @RenaultSouthAfrica