Hoe om die bielie te kielie – Kassie-Kuiers
Video
30 Maart
Komedie op die kassie is nie ’n maklike taak nie – hoekom is dit soms ’n ‘hit or miss’? Renaldo Schwarp gesels met Bennie Fourie en Lizz Meiring hieroor. Hulle verklap ook meer oor wat agter die skerms gebeur en wat hulle gunsteling TV-komedies is.
Teken in en KYK