kyknet channel logo

Formidabele Mense: FW De Klerk

Video12 November

Skakel Sondag, 14 November 2021 om 15:00 in vir die dokumentêr, Formidabele Mense: FW De Klerk, wat uitgesaai word ter nagedagtenis aan dié staatsman.