kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Kranksinnig

Video01 Februarie

Kranksinnig is 'n komedie oor 'n eensame vrou wat vasgevang voel in 'n tehuis vir bejaardes en sy wil ontsnap. Die onbekwame dokter wil haar egter as kranksinnig laat verklaar.