Toe die Suid-Afrikaanse rolprent Carissa in 2024 by die Venesiese Filmfees gepremière het, het min mense in die Orizzonti-gehoor die taal wat op die skerm gepraat word, verstaan.
Nou kom dit uiteindelik huis toe. #Carissa nou in fliekteaters regoor Suid-Afrika.