web uni tv guide
PROJEK DINA

‘My kind!’ – Projek Dina

Video03 Mei

In die slotepisode van seisoen twee slaan die taakspan toe op die sindikaat, terwyl Ronel agter haar suster aangaan wie gekonfronteer word met ’n moeilike besluit.