Nuus
Alles
Nuus
Ricky Gervais. Steve Carell. Albert Pretorius. – Die kantoor
Geliefde plaaslike akteur vertolk ikoniese rol van die baas in ’n Afrikaanse herverbeelding van "The Office".
Nuus
Wie’s nuus? – Wicus staan in vir mamma Mia
Op 14 Januarie 2026 is Wie’s nuus? terug op kykNET, maar die aanbieder, Mia Spies, is nie in hierdie seisoen voor die kamera nie. En met goeie rede: Mia word vir die eerste keer mamma in Februarie.
Nuus
5 redes hoekom jy nie Bobby en Brendan se Amerikaanse avontuur kan mis nie
Hier is hoekom jy moet inskakel vir “Ander dam se eende”!
Nuus
Ontmoet die dames wat vir Ruan se hart meeding in Op my eish!
Die nuwe seisoen van Op my eish! bring nie net vars romanse en verrassende wendinge nie, maar stel ook ’n dinamiese groep dames bekend wat almal hul eie unieke stories en persoonlikhede saambring op hul soektog na ware liefde.
Nuus
Mal Kamper neem avontuur na nuwe hoogtes
Vind meer uit oor die splinternuwe seisoen van “Mal Kamper”!
Nuus
Kokkedoor: Son & see: Die son sak vir oulaas op Struisbaai – maar wat ’n uitsonderlike affêre was dit nie!
Lees meer!
Nuus
"Hannes aan huis" keer terug vir die 13de seisoen vol hart en onvergeetlike stories
Begin Dinsdag 6 Januarie om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).
Nuus
"Diepe Waters" vier Kersfees saam met Bobby van Jaarsveld
Skakel 25 Desember 18:30 in vir "Diepe Waters" se hartroerende Kersfees-episode, waar musiek, stories en die ware gees van Kersfees saamvloei.
Nuus
Caprese-slaai, steak en aartappelskyfies: Witvlei – Op pad met my potjie
'n Heerlike ete vir 'n warm somersdag!
Nuus
Nuweling Sharfa du Plessis maak haar merk as Haylee in 'Skemergrond'
Sy mag een van die nuutste gesigte in die bedryf wees, maar Haylee Dalton laat haar in Skemergrond geld.
Nuus
Wag voor jy weggooi: Natie Ferreira van Fanaties verklap hoe jy verborge waarde herken
Vir enige iemand wat al gewonder het of daar dalk ’n verborge skat in hul kas, motorhuis of erfstuk skuil, is hierdie raad goud werd.
Nuus
"Een keer om die son" terug vir ’n tweede omwenteling
Die tweede seisoen van "Een keer om die son" begin op Dinsdag, 20 Januarie op kykNET.
Nuus
Lamskenkelbredie en oondgebakte brood: Rehoboth – Op pad met my potjie
Hier is hoe jy self dié heerlike maaltyd kan voorberei!
Nuus
Kyk Suidooster en wen ’n Suzuki Swift!
Ja, reg gelees! Maak seker jy kyk Suidooster in Desember en jy kan dalk met ’n blinknuwe spoggerige Suzuki Swift wegry.
Nuus
Hoogtepunte in Januarie op die kykNET-kanale
In Januarie is daar geen tekort aan opwinding op die kassie nie.
Nuus
'Skemergrond': Liefde, verliese en geheime vlam hoog op in Desember
Skemergrond se mense beleef ’n emosioneel stormagtige Desember – van liefde wat blom tot pynlike herlewings van die verlede.
Wys nog
16 van 731