kyknet channel logo

Laurika Rauch: Die Suid-Afrikaanse Ikoon - Laurika se Tuiskoms

Video29 Januarie

Sangers soos Demi Lee Moore, Corlea en Minki van der Westhuizen deel meer hoekom Laurika se musiek vir ewig gaan voortleef. #LaurikaSeTuiskoms, nou ook op #DStvStream en #DStvCatchUp.