kyknet channel logo

Boeremusiek se lieflingkinders – kykNET

Video16 Februarie

Kyk net hoe vermaak Kosie Beukes, Mossie en Nikita saam met die Ventertjies die gehoor by ’n baie spesiale kykNET-geleentheid. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!