© Spoegwolf (PTY) LTD 2019 
Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
www.spoegwolf.com
Lenie Blou II
Director & Editor - Chris von Wielligh
Assistant Director - Danie du Toit
Cinematography - Hugo Brand
See (Album) release Februarie 2020.
Afgeneem in Stellenbosch en Pretoria (Lentedag 2019).
Spoegwolf is:
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Albert van der Merwe
Moskou du Toit
Lirieke:
hey my lenie blou 
ek wonder of jy hierdie man onthou 
ek sien jou in die blare
ek sien jou in die vou 
van my bybel 
maar hoe?
jy was my bybel
Kan jy dit voel?
ek is 15 meter weg 
ek weet jy’t dit bedoel 
ek is 15 meter
En ‘n leeftyd weg
Sy sit haar lamp af
sy verwyn 
gaan jy so wag in jou oudag 
ek ry verby, net soms, in die laatnag 
ek baklei 
al my duiwels elke vrydag
Die wintervalke
maak weer nes in my huis 
in die balke 
elke keer as ek iets sien in die lug
Hoop ek dis jy uit ‘n leeftyd terug 
Kan jy dit voel?
ek is 15 meter weg 
Hallo my mantel
Hallo my rivier
als het nou jonk geword 
Want jy’s nou hier