Luister na 'Bitterblou' hier: https://FranPrins.lnk.to/BitterblouID
Facebook: https://www.facebook.com/FranPrinsMusic
Instagram: https://www.instagram.com/franprins/
X: https://x.com/FranPrinsMusic
TikTok: https://www.tiktok.com/@fran.prins
Lirieke:
Daai bitter-blou-bloeisels wat uit jou oë groei
Daai oseaan-trane wat ek deur sal roei
Vir jou 
Ek doen dit als vir jou
Daai laventel-mengsel-woorde wat uit jou mond wals
Roes in my akkoorde op my vingernaels  vir jou 
Ek skryf dit als vir jou 
Maar sal jy vir my wag 
Tot die oseane weer op droog
Ja sal jy vir my wag met n skatkus by ‘n reenboog
En as die donderweer deur die hemel skeer 
En die vader se trane daal op ons neer 
En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer
Wag ek vir jou
Tussen hier en nou en jou bitter blou 
As jou klam-palm-padkaart oor my borskas ruis 
Jy se orals waar ons is noem ons huis
Vir my 
Jy sê dit als vir my
Daai rooibos-trane wat op jou wange roes
Jy sê moenie gaan nie 
Maar jy weet ek moes 
Vir jou 
Ek doen dit als vir jou 
Maar sal jy by my bly 
Tot die sterre van die maan af skei
Ja sal jy my kan kry 
Daar waar die son in die see verdwyn
Tussen hier en nou
Roep ek na jou
Tussen hier en nou 
Wag ek vir jou
Credits:
Musicvideo Production: Quintessential Productions
Cinematographer: Quintin van der Merwe
Assistant: Mia Wolmarans
Lighting: Extreme Productions
Make Up Artist: Heidi Foure (Make Up On Fleek)
Female Lead: Dané Venter
Band:
Lead Guitar: Rudi Kleingeld
Bass Guitar: Francois Kleynhans
Drummer: Louwrens Bezuidenhout
#FranPrins #Bitterblou
Music video by Fran Prins performing Bitterblou.© 2025 Universal Music (Pty) Ltd South Africa