web uni tv guide
web uni tv guide

Kokkedoor: Son & See

144RealiteitPG13

Kokkedoor Son & See: Ontmoet Hanna en Dirk

Video03 November

Hanna, die dinamiese dryfkrag agter Kamdebo Padstal in Aberdeen, en haar seun Dirk, die kreatiewe mede-eienaar van die bistro, bring die Karoo en padstal-geure na Kokkedoor. #KokkedoorSonSee, vanaf Donderdag 20 November net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.