Hanna, die dinamiese dryfkrag agter Kamdebo Padstal in Aberdeen, en haar seun Dirk, die kreatiewe mede-eienaar van die bistro, bring die Karoo en padstal-geure na Kokkedoor.
#KokkedoorSonSee, vanaf Donderdag 20 November net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.