Zoe, Keneilwe & Kaydee van die Mzansi Youth Choir  vertel oor  hul tyd by America's Got Talent op Die GROOT  Ontbyt, 5 Junie 2023.
Zoe Gulwa, Keneilwe Melato en Kaydee Mphahlwa van die Mzansi Youth Choir het onlangs internasionale golwe gemaak toe hulle onlangs op America's Got Talent verskyn het. Hulle kuier nou by ons om oor hul ervaring op die program te vertel en ons leer hulle ook beter ken. 
#MzansiYouthChoir
#goldenbuzzer 
#americasgottalent